Vandag het ek twee artikels gelees deur twee verskillende Joernaliste. Manne wat ek respekteer en wat voorloop in die media vir God. Tog in albei hulle artikels het dit gegaan oor gelowiges wat nie genade het vir ander nie. Vir die manier hoe ons met en oor mekaar praat. Lees gerus die rubrieke
En die vuiste klap weer...: Nuus24: Rubrieke: HeinzOldewage
’n Geloofstaal wat verskil: Beeld: Rubrieke: NeelsJackson
Ek dink baie oor hoe ek praat oor God. Hoe ek in my verstaan oor God voort ploeter met woorde wat nie behoorlik kan beskryf wat ek sukkel om te verstaan nie. Dit is met hierdie selfde ou klein breintjie wat ek dan so suksesvol krities ander se praat dissekteer, uitmekaar skeur en verneder.
Ek wonder soms hoekom dit vir my so belangrik is om ander mense se geloofs-ervarings en die taal waarin hulle dit weergee so vinnig as moontlik van die tafel af te probeer af. Ek dink ek doen dit omdat die taal wat hulle gebruik my dadelik onseker maak oor die dinge waarmee ek worstel. Miskien maak dit my so ongemaklik want dan voel dit vir my asof God nie meer lekker pas in die oulike boksie waarin ek Hom en my teologie gepak het nie. Kan dit moontlik wees dat God groter as my verstaan en my teologie is? Ek hoop so!
Hoekom bly ek dan so bedreig? Ek dink dit is omdat ek vir God so baie lief het en nie iets wil doen wat hom teleurstel nie. So bang om die mens te wees wat God my geskep het om te wees dat ek veiliger voel met ‘n klomp reëls en ‘n sistematiese teologie wat ek van alle kante af kan verdedig. Te bang om God se grootheid te geniet ook daar waar Hy met ander besig is op ‘n manier wat ek nie altyd lekker verstaan nie.
Daarom as ek seer stories lees soos die van Hettie is my eerste reaksie ook ongelukkig om ‘n klomp vrae te vra, krities te kyk en God te mis. As ek egter ‘n oomblik rustig word en daarna kyk kan ek nie anders om met groot nederigheid te sê Here vergewe my. God was en is vir haar ‘n werklikheid.
Ek probeer leer uit ander se belewenis van God. Aspekte van God sien wat verberg is vanuit my “viewpoint” Dit gaan egter moeilik maar dit help my bietjie om van my teologiese perd af te klim. Die God wat ek so mooi beskryf het in my doktorsgraad te laat gaan en die God te ontdek wat nie net in my Teologie leef nie, maar wat belangstel in my menswees. Ja die eenvoudige Ek. Om hom nie net lief te hê met my verstaan van Hom nie, maar om Hom lief te hê in my aanbidding.
Ek het onglangs die volgende gelees “This is not the life I planned or the life I recommend to others. But it is the life that has turned out to be mine, and the central revelation in it for me-that the call to serve God is first and last the call to be fully human!” Barbara Brown-Taylor.
And now these three remain: Coffee, Theology and Humour. But the greatest of these is God.
Thursday, February 25, 2010
ReverendFun.com : Cartoon for Feb 19, 2010: "Give it up"
ReverendFun.com : Cartoon for Feb 19, 2010: "Give it up"
THIS FAST, I WANTED TO FAST BY GIVING UP SOMETHING THAT I TRULY LOVE, AND I AM A HUGE FAN OF FASTING
THIS FAST, I WANTED TO FAST BY GIVING UP SOMETHING THAT I TRULY LOVE, AND I AM A HUGE FAN OF FASTING Gedurende Lydenstyd is dit altyd goed om iets op te gee om jou heel dag te herinner daaraan dat ons vandag die tyd gedenk wat Christus bewustelike op pad na die kruis was.
Wat gaan jy die tyd opgee. Ek het besluit dat ek vir die tyd sonder Koffie gaan. Bid maar vir my!
Hoe lewer ek kommentaar?
Indien jy graag kommentaar wil lewer op enige iets wat ek geplaas het kan jy die volgende stappe volg:
1. Onder aan die berig is die Woordjie COMMENTS, plaas jou muis daarop en links klik
2. Daar sal nou 'n wit blokkie oopgaan waarin jy kan tik.
3. Aan die einde van jou kommentaar kan jy jou naam inskryf as jy wil.
4. Jy sal dan sien daar is 'n blokkie "Comment as" indien jy 'n google account het kan jy google kies en of so ook enige van die ander forums. Indien jy nie so 'n account het nie of as jy graag anonymous kommentaar wil lewer dat kliek jy op anonymous.
5. Om die webwerwe te beskerm gaan blogger vir jou vra om die letters in te tik was jy sien.
6. Dan het jy suksesvol kommentaar gelewer

Wednesday, February 24, 2010
Habana en Jaques
Habana kla oor die swak kommunikasie tussen hom en Jaques. Hy beweer dat elke slag as Jaques met hom praat, sien hy sy lippe beweeg maar kan hy niks hoor nie. Hy glimlag dan maar net half verleë en maak asof hy verstaan. Maar die agterlyn spelers het nou 'n beroep gedoen op die groter intellek van Brok die vaskop stut om hulle te help. Almal weet dat die slimste ouens in die span, in die voorry sak! Brok het net sy kop geskud en gesê daar is niemand so doof soos iemand met 'n vinger in sy oor nie.
With the new Rugby rules in play. The Ref said "Kiss and make up" Brian was eager, Phill was playing hard to get and Tiaan was watching with a open mouth?
Saturday, February 6, 2010
MMC 2010
Hallo julle,
Ons is opgewonde om te se dat ons vanaand ons eerste beplannings vergadering gehad het vir MMC2010 (http://www.mmc2010.com/) Op hierdie stadium is daar ten minste twee opsies met ’n moontlike derde.
Ons sal julle op hoogte hou van sake soos die pryse en die inligting duideliker word.
Indien jy belangstel/oorweeg om saam te gaan stuur e-pos vir my sodat ons jou naam op die moontlike lys kan sit. Gerrie van Niekerk gaan vir ons verantwoordelikheid neem vir die bus/sie/sies. Terwyl Leonard Oosthuisen en Neel Britz verantwoordelikheid gaan neem vir die Bike groep.
http://maps.google.com/maps/ms?ie=UTF8&hl=en&msa=0&msid=101001932725649419777.00047eb9fc3f5b7d4bee5&ll=-31.732839,26.202393&spn=10.494068,28.652344&z=6
Ons is opgewonde om te se dat ons vanaand ons eerste beplannings vergadering gehad het vir MMC2010 (http://www.mmc2010.com/) Op hierdie stadium is daar ten minste twee opsies met ’n moontlike derde.
- Manne met bikes: Ons vetrek Woensdag 14 April die oggend vroeg by die kerk met die motorfietse en die eerste dag gaan ons ongeveer 680km ry na Graaff-Reinet. Daar gaan ons heel moontlik oorslaap in ’n nasionale park se kampterrein. Ons is nog oop vir oortuiging om die eerste aand in ander fassiliteite oor te slaap. Maar ons gaan lekker kuier. Don 15 April vetrek ons vroeg oggend na Goldengate Nasionale park ongeveer 600 km. Hier gaan ons lekker kuier en sluit die ouens van die klein bussies by ons aan. Vrydag 15 April gaan ons vroeg oggend vetrek na die MMC terrein. Dit beteken dat ons op die laatste ongeveer 12:00 daar gaan aankom wat sal maak dat ons die groot verkeer gaan mis en rustig kan kuier tot die program begin. Ons gaan die naweek genoeg tyd saam kuier, saam beleef en lekker saam ontspan terwyl ons nader groei aan God. Sondag as die program eindig ry ons weer die korter afstand na Golden Gate waar ons almal oorslaap. Dan gaan ons saam kuier en kans kry om te dink oor alles wat die naweek gebeur het. Maandag oggend vetrek die bikers na die volgende oorslaap plek ongeveer 600km van daar. Ons slaap maandag aand oor en Dinsdag oggend ry ons die laaste ent terug huis toe. Bikers het dus nodig om Woensdag, Don, Vrydag, Maandag en Dinsdag verlof te neem.
- Vir die manne sonder bikes is daar die opsie van die klein bussie/bussies. Die bussie/s vetrek Don 14 April in die aand vanaf die kerk en ry reguit deur tot by Golden Gate waar hulle met die bikers saam kom. Vrydag 15 April gaan ons vroeg oggend vetrek na die MMC terrein. Dit beteken dat ons op die laatste ongeveer 12:00 daar gaan aankom wat sal maak dat ons die groot verkeer gaan mis en rustig kan kuier tot die program begin. Ons gaan die naweek genoeg tyd saam kuier, saam beleef en lekker saam ontspan terwyl ons nader groei aan God. Sondag as die program eindig ry ons weer die korter afstand na Golden Gate waar ons almal oorslaap. Dan gaan ons saam kuier en kans kry om te dink oor alles wat die naweek gebeur het. Maandag oggend vetrek die Bussie/s en ry tot by die huis. Klein Bussie ouens moet dus Don, Vrydag en Maandag verlof neem.
- Die volgende opsie is om saam met groter bus te ry. Vetrek Don Aand en ry regdeur tot Vrydag aand. Sluit aan by die res. Sondag na die tyd reg hulle regdeur tot by huis. Dit gaan BAIE uitputtend wees.
Ons sal julle op hoogte hou van sake soos die pryse en die inligting duideliker word.
Indien jy belangstel/oorweeg om saam te gaan stuur e-pos vir my sodat ons jou naam op die moontlike lys kan sit. Gerrie van Niekerk gaan vir ons verantwoordelikheid neem vir die bus/sie/sies. Terwyl Leonard Oosthuisen en Neel Britz verantwoordelikheid gaan neem vir die Bike groep.
http://maps.google.com/maps/ms?ie=UTF8&hl=en&msa=0&msid=101001932725649419777.00047eb9fc3f5b7d4bee5&ll=-31.732839,26.202393&spn=10.494068,28.652344&z=6
Tying the Clouds Together Rob Bell's metaphors and references make his listeners stretch, but his wisdom for preachers is down to earth. A Leadership interview with Rob Bell | posted 2/01/2010
He once planted a church by teaching through Leviticus. He can use a rabbit carved from a bar of soap to illustrate the nature of suffering. Google his name and the term "Sex God" will appear among the top entries.
Rob Bell is the most interesting preacher in the world.
Bell is the founding pastor of Mars Hill Bible Church in Grand Rapids, Michigan, but his reputation as an innovative communicator came largely through his video teaching series, NOOMA. Since launching Mars Hill in 1999, Bell's ministry has expanded into books, DVDs, and live tours, but he is still committed to shepherding his community at Mars Hill through preaching.
Leadership managing editor Skye Jethani sat down with Bell to discuss his approach to communicating, the state of preaching in the church, and the risks the pulpit presents to a pastor's soul.
Your sermons are known for pulling from unexpected sources—everything from art history to quantum physics. Why?
When Jacob woke up after his vision of angels ascending and descending on the ladder, he declared, "Surely God was in this place and I did not know it." And Jesus says, "My Father is always at work even to this very day." Jesus lives with an awareness, an assumption that God is here and he's at work. Dallas Willard calls this "the God-bathed world." This has deeply shaped me.

Subscribe to:
Posts (Atom)