tag:blogger.com,1999:blog-7986680048980365575.post723653156924793951..comments2023-04-05T14:20:29.514+02:00Comments on Coffee, Theology and Humour: The effects of my sermonsPaul Barnardhttp://www.blogger.com/profile/16620720744267980721noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-7986680048980365575.post-36423431595559979102010-03-27T17:25:29.629+02:002010-03-27T17:25:29.629+02:00Ek is een van die wat so bevoorreg was om in een v...Ek is een van die wat so bevoorreg was om in een van jou dienste tot bekering te kom. Ek wou nooit kerk toe gaan nie, omdat kerk my verveel het. Ek het dit altyd as skynheilig beleef(vandag nog by party predikers). Die eerste dag wat ek gedwing was om jou diens by te woon(deur my meisie) was ek so aangegryp deur die manier hoe jy dit doen. Jou eerlikheid en opregtheid. Ek kon God in jou sien. Hierdie diere gaap nie, hulle monde hang oop van verbasing omdat hulle nog nooit van te vore so iets eg gehoor het nie. JohanAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7986680048980365575.post-30808911169232214012010-03-25T21:21:32.971+02:002010-03-25T21:21:32.971+02:00Mmmm... ek onthou 'n beplanspan lid wat somme...Mmmm... ek onthou 'n beplanspan lid wat sommer openlik erken het hoe lekker sy slaap! Altyd goed om die predikante nederig te hou. Hehe! - LinkaAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7986680048980365575.post-29574253510408534912010-03-25T10:35:31.431+02:002010-03-25T10:35:31.431+02:00Lerina Ballard not a chance Paul. ek onthou nog va...Lerina Ballard not a chance Paul. ek onthou nog van jou preke van 9 jaar terug. jy is ver van boring!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7986680048980365575.post-69665612388416057392010-03-25T10:35:01.918+02:002010-03-25T10:35:01.918+02:00Peet Venter G'n kans nie, jou preke is wat my ...Peet Venter G'n kans nie, jou preke is wat my weer gereeld in die kerk gekry het...maar aan die ander kant laat dit my terugdink....daar was n wedenskap oor watter ouderling se koppie 1e gaan knak as ene Ds sy preek uitbasuin...hahaAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7986680048980365575.post-72773671735005385352010-03-25T06:56:21.781+02:002010-03-25T06:56:21.781+02:00Pieta jy het regtig die vermoë om goed in alles te...Pieta jy het regtig die vermoë om goed in alles te sien. Jy is darem goed vir n man se selfbeeld.Paul Barnardhttps://www.blogger.com/profile/16620720744267980721noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7986680048980365575.post-77259621566215959192010-03-25T04:05:14.517+02:002010-03-25T04:05:14.517+02:00Moes 'n goeie boodskap gewees het!! Kyk dan, e...Moes 'n goeie boodskap gewees het!! Kyk dan, elke een se bek drup van om die boodskap te kan hap, kou en sluk - en dit so deel van hulle te maak!!<br />Ja, juistemin soos jou toehoorders innie kerk ook die goeie boodskap VERSLINT!!<br />PietaAnonymousnoreply@blogger.com