Showing posts with label Romeine. Show all posts
Showing posts with label Romeine. Show all posts

Friday, August 27, 2010

Romeine Reeks

Vir die wat belangstel hier is die skakels na die preke van die Romeine reeks. Jammer dat ek dit nou eers opsit ek weet daar is van julle wat lankal daarvoor vra. Julle is welkom om in gesprek met my te tree oor die preke.