Thursday, February 25, 2010

Hoe lewer ek kommentaar?

Indien jy graag kommentaar wil lewer op enige iets wat ek geplaas het kan jy die volgende stappe volg:
1. Onder aan die berig is die Woordjie COMMENTS, plaas jou muis daarop en links klik
2. Daar sal nou 'n wit blokkie oopgaan waarin jy kan tik.
3. Aan die einde van jou kommentaar kan jy jou naam inskryf as jy wil.
4. Jy sal dan sien daar is 'n blokkie "Comment as" indien jy 'n google account het kan jy google kies en of so ook enige van die ander forums. Indien jy nie so 'n account het nie of as jy graag anonymous kommentaar wil lewer dat kliek jy op anonymous.
5. Om die webwerwe te beskerm gaan blogger vir jou vra om die letters in te tik was jy sien.
6. Dan het jy suksesvol kommentaar gelewer

1 comment:

  1. Nee jong dit werk nie! *tee-hee* spot sommer!

    Anyways, wou net sĂȘ ek geniet jou blog, al het ek gewoonlik nie veel om by te voeg nie. Hou so aan!

    ReplyDelete