Thursday, February 25, 2010

ReverendFun.com : Cartoon for Feb 19, 2010: "Give it up"

ReverendFun.com : Cartoon for Feb 19, 2010: "Give it up"
ImgTHIS FAST, I WANTED TO FAST BY GIVING UP SOMETHING THAT I TRULY LOVE, AND I AM A HUGE FAN OF FASTING
Gedurende Lydenstyd is dit altyd goed om iets op te gee om jou heel dag te herinner daaraan dat ons vandag die tyd gedenk wat Christus bewustelike op pad na die kruis was.

Wat gaan jy die tyd opgee. Ek het besluit dat ek vir die tyd sonder Koffie gaan. Bid maar vir my!



1 comment:

  1. Op hierdie manier kan diabete ook deel in die vas. Pieta.

    ReplyDelete