Wednesday, March 24, 2010

The effects of my sermons

On Monday I had the wonderful opportunity to visit Jukani PREDATOR PARK. Jukani PREDATOR PARK is the closest you will ever get to the world’s most fearsome hunters!! Right in the heart of the Garden Route , just outside the picturesque town of Mossel Bay lies one of the most unique interactive wildlife predator parks on earth – dedicated to the preservation and well being of the world’s most inspiring carnivores by changing attitudes and changing minds.
While we were watching the Lions, Tigers, Leopards and so much more I had a Holy thought! What a wonderful place to try out my next Sermon. So I started of with great passion, my voice booming as I recite my upcoming sermon. I received the following reactions:
301

074
036
300
194 226 220 205
282
 
It felt like I was seeing the same expressions I usually see at church.




6 comments:

  1. Moes 'n goeie boodskap gewees het!! Kyk dan, elke een se bek drup van om die boodskap te kan hap, kou en sluk - en dit so deel van hulle te maak!!
    Ja, juistemin soos jou toehoorders innie kerk ook die goeie boodskap VERSLINT!!
    Pieta

    ReplyDelete
  2. Pieta jy het regtig die vermoë om goed in alles te sien. Jy is darem goed vir n man se selfbeeld.

    ReplyDelete
  3. Peet Venter G'n kans nie, jou preke is wat my weer gereeld in die kerk gekry het...maar aan die ander kant laat dit my terugdink....daar was n wedenskap oor watter ouderling se koppie 1e gaan knak as ene Ds sy preek uitbasuin...haha

    ReplyDelete
  4. Lerina Ballard not a chance Paul. ek onthou nog van jou preke van 9 jaar terug. jy is ver van boring!

    ReplyDelete
  5. Mmmm... ek onthou 'n beplanspan lid wat sommer openlik erken het hoe lekker sy slaap! Altyd goed om die predikante nederig te hou. Hehe! - Linka

    ReplyDelete
  6. Ek is een van die wat so bevoorreg was om in een van jou dienste tot bekering te kom. Ek wou nooit kerk toe gaan nie, omdat kerk my verveel het. Ek het dit altyd as skynheilig beleef(vandag nog by party predikers). Die eerste dag wat ek gedwing was om jou diens by te woon(deur my meisie) was ek so aangegryp deur die manier hoe jy dit doen. Jou eerlikheid en opregtheid. Ek kon God in jou sien. Hierdie diere gaap nie, hulle monde hang oop van verbasing omdat hulle nog nooit van te vore so iets eg gehoor het nie. Johan

    ReplyDelete