Friday, August 27, 2010

Romeine Reeks

Vir die wat belangstel hier is die skakels na die preke van die Romeine reeks. Jammer dat ek dit nou eers opsit ek weet daar is van julle wat lankal daarvoor vra. Julle is welkom om in gesprek met my te tree oor die preke.

Die tema van die reeks is “Laat God jou verander. Wil jy?”
Rom 1:1-17 Dr. Paul J Barnard
‘n Kragtige verandering Kliek hier om mp3 van preek af te laai
Rom 3:21-31 Ds. Hannes Theron
Waarom verander? Kliek hier om mp3 van preek af te laai
Rom 5:1-11 Dr. Paul J Barnard en Ds. Hannes Theron
Vrug van verandering Kliek hier om mp3 van preek af te laai
Rom 6:1-14 Dr. Danie O’Kennedy
Dood vir die sonde, maar lewend vir God mp3 van preek
Rom 7:1-25 Dr. Paul J Barnard
Mense met sonde Kliek hier om mp3 van preek af te laai
Rom 8:1-17
‘n Ander lewe deur die Gees mp3 van preek
Rom 8:31-39
Niks kan my skei van Christus (Sal beskikbaar wees na preek)
Rom 10:5-17
Verander vir ander (Sal beskikbaar wees na preek)
Rom 12:1-8
Laat God julle verander (Sal beskikbaar wees na preek)
Rom 12:9-21
God se liefde verander ons (Sal beskikbaar wees na preek)
Rom 14:1-23
Maak die sirkel groter (Sal beskikbaar wees na preek)
Rom 15:1-13
Die evangelie is vir alle mense (Sal beskikbaar wees na preek)



No comments:

Post a Comment