Friday, January 15, 2010

Calvin en Gebed

                                                                                                                                      

 

 

 

Gebed: is nie om God se arm te draai totdat Hy doen wat jy wil nie. Dit is om in God se teenwoordigheid te kom en toe te laat dat Hy jou hart verander.




1 comment:

  1. Hehe, ons het juis gisteraand by ons sel groep 'n interessante gesprek gehad daaroor, na aanleiding van hoe ons afgesluit het. Die vriend wat ons gelei het gister het aan die einde heel sonder bybedoelings gese hy dink ons moet die afsluiting opdeel in vier gebede, wat dan deur vier verskillende mense gebid word: lofprysing, danksegging, voorbidding en vra... en daarna het ons vir amper n halfuur verder gepraat oor hoe moeilik sekere van daardie aspekte was ver die mense wat dit moes doen... want ons besef nie hoe ons soms gebed afskaal na "se dankie en vra dinge" nie, veral as mes besig raak met wereldse dinge. Baie groete daar!

    ReplyDelete